by Administrator
25. April 2012 13:11
Die inwoners van Monte Christo Aftree Oord net buite Mosselbaai is opgewonde
oor die goeie vordering van die nuwe De Caravel gebou. Hierdie kompleks, wat
die klubhuis, verswaktesorgsentrum en ‘n hele aantal deeltitel-wooneenhede sal
huisves, se konstruksie is op die oomblik effens voor skedule en dit wil lyk of
die okkupasiedatum van middel-Maart 2012 met gemak gehaal sal word.
Download the full article
De Caravel Launch.pdf (155.98 kb)